Besoek www.sacronavirus.co.za vir meer inligting.
TERUGVOER NA DIE AJV VAN BOLAND TWEEKAMP WAT GEHOU WAS OP 27 MEI 2022 IN WELLINGTON
Die vergadering was goed bygewoon deur 75 Bolanders wat lekker saam gekuier het voor en na die amptelike verrigtinge.
Tydens die vergadering is besluit dat affiliasiegelde vir indiwidue in die volgende seisoen R200 per altleet sal wees en R250 per skool.
Die finansiële verslag en die jaarverslag van die voorsitter is so aanvaar. Die jaarverslag en die notule van die vergadering sal op die webwerf geplaas word.
Tydens die vergadering is erkenning vir goeie prestasies deur die seisoen aan die volgende deelnemers/skole gegee:-
Beste vordering dogters/dames
Beste vordering seuns/mans
Beste O/17 Seuns Span
Beste Laerskole span
Meeste punte in seisoen behaal
Beste Atlete van die2021/22 seisoen
Bes verteenwoordigende skool –Beste Tweekamp skool
Ere Kleure
Erkenning word aan Bolanders gegee wat al aan meer as 10 SA Kampioen-skappe deelgeneem het.
Sedert Boland Tweekamp se bestaan het nog net 11 dié prestasie behaal waarvan 8 by die vergadering teenwoordig was.
Die volgende Bolanders kon ongelukkig nie teenwoordig gewees het nie:-
VERKIESING VAN BESTUUR
Die volgende bestuur word verkies vir die 2022/23 seisoen:-
Gewone Lede :
L Symington