TERUGVOER NA DIE AJV VAN BOLAND TWEEKAMP WAT GEHOU WAS OP 19 JUNIE 2026 IN WELLINGTON

Die vergadering was goed bygewoon deur ‘n groot groep Bolanders van verskillende ouderdomme wat lekker saam gekuier het voor en na die amptelike verrigtinge. 

Die finansiële verslag en die  jaarverslag van die voorsitter is so aanvaar. Die jaarverslag en die notule van die vergadering  sal later op die webwerf geplaas word.

Erkenning is aan die volgende atlete en skole gegee:-

Beste O/8 atleet

  • Mikayla Niewenhuys -Laerskool Gericke Ceres 

Beste vordering dogters/dames

  • Isabella Swart - Ruens Kollege

Beste vordering seuns/mans

  • Pieter Hendrik Jacobs – Hugenote Laerskool Wellington 

Beste O/17 Seuns Span

  • Paul Roos Gimnasiun wat deur Ruhann Slabbert, MJ Combrinck, Hunter Krynauw, Jan Bosman verteenwoordig was. 

Beste Laerskoolspan

  • Ruens kollege 

Beste Hoërskoolspan

  • Girls High Paarl 

Meeste punte in seisoen behaal deur junior atlete:-

  • Seuns – Elea Smith - Privaat
  • Dogters –Isabelle van Staden – Laerskool Paarl Gimnasium 

Meeste punte in seisoen behaal deur senior atleet

  • Mariaan Malan  

Beste atlete van die 2025 /2026 seisoen

  • Junior Victor Laudorum           - Reynard Grobler.
  • Junior Victrix Laudorum - Ava Kruger.
  • Senior Victor Laudorum - Willem Pierre Viljoen.
  • Senior Victrix Laudorum - Maryke Koen.
  • Veterane Victor Laudorum - Coenie van Vuuren.
  • Veterane Victrix Laudorum - Kathy Gey van Pittius. 

Beste Tweekamp skool

  • Laerskool Paarl Gimnasium. 

Ere Kleure word aan die volgende Bolanders toegeken. 

Dogter/Dames

Kate Gey van Pittius

Kathleen Gey van Pittius

Mieke Joubert

Maryke Koen

Rouxlé Kotze

Ava Kruger

Mia van Zyl

Marlize van Zyl

Seuns/Mans

Marius Coetzee

Reynardt Grobler

AJ Naude

Dirk Neethling

Erath Swanevelder

Bramwell Whitehouse

Barend Wiese

 

Dirk Malan en Dankiël Malan word ook gelukgewens met hulle toetrede tot die groep Bolanders wat al aan 10 SA Kampioenskappe deelgeneem het. 

Die volgende bestuur is verkies vir die 2026/27 seisoen:-

  • Voorsitter - Len Symington
  • Onder-Voorsitter - Dirk Malan
  • Tesourier - Coenie Slabbert
  • Sekretaresse - Mariana Symington 

Addisionele lede :-

  • Coenie van Vuuren
  • Mariaan Malan
  • Marli Slabber
  • Madelein Sabbagha
  • Mareike van Niekerk
  • Leonard Symington  

Len Symington

19 Junie 2026

Go to top