Besoek www.sacronavirus.co.za vir meer inligting.

TERUGVOER NA DIE AJV VAN BOLAND TWEEKAMP WAT GEHOU WAS OP 13 JUNIE 2025 IN WELLINGTON 

Die vergadering was goed bygewoon deur 107 Bolanders van verskillende ouderdomme wat lekker saam gekuier het voor en na die amptelike verrigtinge. 

Die finansiële verslag en die  jaarverslag van die voorsitter is so aanvaar. Die jaarverslag en die notule van die vergadering  sal later op die webwerf geplaas word. 

Na die AJV is erkenning gegee vir goeie prestasies deur die seisoen aan die volgende deelnemers/skole en is trofees/sertifikate aan hulle oorhandig:- 

Beste O/8 atleet

  • Elea Smith 

Beste vordering dogters/dames

  • Braylee Banies – Dogters O/9 van Pomario Citrusdal 

Beste vordering seuns/mans

  • Dawie Frylinck - Seuns O/9  van Hugenote Laerskool 

Beste O/17 Seuns Span

  • Paul Roos Gimnasium - wat verteenwoordig was deur Ruhannn Slabbert, MJ Combrinck en Hunter Krynauw. 

Beste Laerskole span

  • Laerskool Paarl Gimnasium. 

Beste Hoërskoolspan

  • Hugenote Hoërskool – Wellington. 

Meeste punte in seisoen behaal deur junior atleet

  • Seuns – Jordaan Stemmet – Laerskool Paarl Gimnasium
  • Dogters – Emma-Joy Potgieter – Laerskool Paarl Gimnasium 

Meeste punte in seisoen behaal deur senior atleet

  • Mariaan Malan   - Malmesbury 

Beste atlete van die 2023/24 seisoen

  • Junior Victor Ludorum   - Karlo Marais – Longacres Langebaan (Goud SA’s).
  • Junior Victrix Ludorum   - Zané Esterhuizen – Pomario – Citrusdal (Goud SA’s).
  • Senior Victor Ludorum   - Kailen Kotze  - Malmesbury (Brons SA’s).
  • Senior Victrix Ludorum   - Utha Novello – Langebaan (Brons SA’s).
  • Veterane Victor Ludorum - Coenie van Vuuren.
  • Veterane Victrix Ludorum - Kathleen Gey van Pittius (Goud SA’s). 

 Beste Tweekamp skool

  • Laerskool Paarl Gimnasium met 43 atlete. 

Ere Kleure

Dogter/Dames

Inge Beyers

Lize Mari -Beyers

Zané Esterhuizen

Nicola Hawley

Emily Liebenberg

Ruzanne Le Roux

Ilna Swart

Ellen van Wyk 

Seuns/Mans

  • Neil Naude
  • Neil Willem Buchner
  • Barend Spreeth
  • Jordaan Stemmet
  • Wian van der Merwe
  • Tony Milner
  • Jan David Kirsten
  • D Niel Conradie
  • Lourens Botha
  • Jason Le Condeur
  • Willem Human (WF) 

Die volgende bestuur is verkies vir die 2025/26 seisoen:-

  • Voorsitter – Len Symington
  • Onder- Voorsitter – Dirk Malan
  • Tesourier – Coenie Slabbert
  • Sekretaresse – Mariana Symington 

Gewone Lede :

  • Coenie van Vuuren
  • Mariaan Malan
  • JT Burger
  • Marli Slabber
  • Annelie Wessels
  • Madelein Sabbagha 

L Symington

13 Junie 2025

Go to top