TERUGVOER NA DIE INTERPROVINSIALE BYEENKOMS VAN  7 FEBRUARIE 2026 IN OUDTSHOORN 

Beste Tweekampers 

Boland het toe weer die grootste span nog na dié byeenkoms gevat en is dankbaar dat alles goed afgeloop het. 

Boland het baie goed presteer deur die Junior en Senior spankompetisies te wen en was dan ook die algehele wenner van die byeenkoms!!! 

Ruens Kollege was derde in die Laerskole Spankompetisie.  Baie geluk ook aan hulle vir die prestasie. 

Boland het weer baie goed presteer en het die jaar 22 medales verower. Ons het 8 atlete gehad was goue medaljes verower het. Kathleen Gey van Pittius het in die Dames 70+ die SA rekord verbeter en in die Dogters O/11 het Ava Kruger die High Gate rekord verbeter

Die volgende Bolanders het medaljes verower:- 

Ons goue medalje wenners is:-

  • Mikayla Nieuwenhuis – D/8
  • Ava Kruger – D/11
  • Albert John van die Spuy – S/13
  • Georgia Sabbagha – D/15
  • Arden Kotze – S/17
  • Willem Pierre Viljoen – Junior Mans
  • Mariaan Malan Dames - 50-59
  • Kathleen Gey van Pittius - Dames 70+ 

Ons Silwer medalje wenners was:-

  • Jano Blake – S/8
  • Irma-Ann Orffer – D/11
  • Ruhann Slabbert – S/17
  • Cornelis Rossouw – Senior Mans
  • Liezel Wessels - Dames 50-59
  • Coenie van Vuuren – Mans 70+ 

Ons Brons medalje wenners was:-

      -     Nina Groenewald – D/8

      -     Elea Smith – S/9

      -     Zané Esterhuizen – D/15

      -     Sienna Ellis – D/17

      -     Renso de Wet -S/19

      -     Daniel Malan – Senior Mans

      -     Clive Cupido – Mans 60+

      -     Eric Parker – Mans 70+ 

Die volgende Bolanders het die medaljes net gemis en in die 4 de plek klaar gemaak:-

  • Lynn-Mari Roets – D/8
  • Adé Orffer – S/8
  • Hette-Mari Botha – D/9
  • Barend Spreeth – S/13
  • Petrus Bosman – S/15
  • Herman Spangenberg – mans 50+
  • Esmarie Morkel – Senior Dames
  • Waldo Hansen – Senior Mans
  • Kailin Kotze – Junior Mans
  • Inge Beyers – Dames 40+
  • Willem Human – Mans 40+

In die span kompetisies het Boland as volg presteer:-

 

LAERSKOLE MET MEER AS 10,000 PUNTE

 

1

George-Suid

EDEN

12428.26

2

Outeniqua

EDEN

12392.07

3

Ruens College

BOLAND

12275.71

4

Durbanville

WESTERN PROVINCE

12229.97

5

Knysna

EDEN

12153.24

6

Lorraine

EASTERN PROVINCE

12149.64

7

Hugenote

BOLAND

12145.78

8

Wesbank

EDEN

12135.33

9

Paarl Gim

BOLAND

12101.39

10

Sunridge

EASTERN PROVINCE

12096.22

11

Pomario

BOLAND

10242.85

12

Kenridge

WESTERN PROVINCE

10068.19

 

 

HOËRSKOLE MET MEER AS 10,000 PUNTE

 

1

Durbanville

WESTERN PROVINCE

12318.35

2

Outeniqua

EDEN

12083.61

3

Oakdale

EDEN

12003.9

4

Hugenote

BOLAND

11935.95

5

Punt

EDEN

11533.56

 

 

SPAN KOMPETISIE - JUNIOR

1

BOLAND

86465.84

2

EDEN

85771.6

3

WESTERN PROVINCE

79862.63

4

EASTERN PROVINCE

66425.67

 

 

SPAN KOMPETISIE - SENIORS

1

BOLAND

46929.37

2

WESTERN PROVINCE

40728.66

3

EDEN

30254.19

4

EASTERN PROVINCE

10230.14

 

 

SPAN KOMPETISIE ALGEHEEL

1

BOLAND

133395.21

2

WESTERN PROVINCE

120591.29

3

EDEN

116025.79

4

EASTERN PROVINCE

76655.81

Baie geluk aan individuele presteerders en aan al die ander atlete. Ons is baie trots op julle. 

Weereens baie dankie vir almal se hulp en ondersteuning en veral die ouers en onderwysers wat gehelp het as beamptes. Ons kan ongelukkig nie Tweekamp aanbied sonder julle nie. Wil dan ook ander ouers aanmoedig om te help. 

Vriendelike groete 

Len Symington

9 Februarie 2026

 

Go to top